Tuesday 27 February 2018
08:00

Gobabis SLU: NLU Ope Dag

PLEK:  Omateko Lodge op pad na Buitepos (net na KarooVeilingskrale)

REGISTRASIE:   7:00

INSKRYWINGSFOOI:   N$50 per persoon

Na afloop van die vergadering in die namiddag word 'n LTR2 kurses aangebeid waar die spreker Mnr Johan de Jager sal wees.

Verdere navrae kontak Willem Boshoff by Cel:  081 241 1740 of epos:  gslu@iway.na

Back to event list