|
| Terugvoering van Opname | |
Description:Werkswinkel word gehou by Agra/Bank Windhoek Ring, Windhoek Skougronde om boere in te lig oor die resultate van die opname “Sustainable cattle farming and the Natural environment in Namibia” wat in August 2008 gedoen is. Die werkswinkel duur ongeveer 3.5 ure en verversings sal voorsien word. Event Details:Start Time: 01:30 PMDuration: 0 h 0 min Global Event Event/Start Date: 2010-03-15 End Date: 2010-03-15 Additional Infos:none |
|




